Search This Blog

Loading...

Nov 27, 2009

Worksheet in 29 Nov Kersliedjies - woorde

KOM HERWAARTS GETROUES

KOM HERWAARTS GETROUES VROLIK SEEVIEREND

O KOM NOU O KOM NOU NA BETHLEHEM

KYK DAARDIE KINDJIE TOT ONS HEIL GEBORE


KOM BUIG DAAR IN AANBIDDING

KOM BUIG DAAR IN AANBIDDING

KOM BUIG DAAR IN AANBIDDING

VOOR JESUS DIE HEER


KOM HERWAARTS GETROUES VROLIK SEEVIEREND

O KOM NOU O KOM NOU NA BETHLEHEM

KYK DAARDIE KINDJIE TOT ONS HEIL GEBORE


DIE HEILAND IS GEBORE

DIE HEILAND IS GEBORE IN STILLE BETHLEHEM

BY BLYE ENGELSANGE VOEG EK MET HART EN STEM

SO LIEF HET GOD DIE WERELD GEHAD DAT HY SY SEUN

SY ENIGE GEGEE HET AS MIDDELAAR EN STEUN


KOM NA DIE KRIP SO NEDERIG DAAR LE DIE KINDJIE TEER

HY IS DIE SPRUIT VAN DAVID HY IS ONS LIEWE HEER

O HOOR ONS SING HEER JESUS EN NEEM ONS LOFLIED AAN

DIS NERENS VIR ONS BETER AS AAN U SY TE STAAN

STILLE NAG

STILLE NAG HEILIGE NAG

JESUSKIND LANK VERWAG

LIG UIT LIG UIT DIE VADER SE RYK

WORD UIT LIEFDE AAN MENSE GELYK

LOOF DIE HEMELSE KIND

LOOF DIE HEMELSE KIND

STILLE NAG HEILIGE NAG

HEMELVORS ONS GEE AG

OP DIE LIED VAN DIE ENGELEKOOR

HERDERS HET DIT DIE EERSTE GEHOOR

JUIG DIE REDDER IS DAAR

JUIG DIE REDDER IS DAAR

STILLE NAG HEILIGE NAG

JESUS HEER VOOR U MAG

VOOR U RYK MOET DIE DUISTERNIS SWIG

TOT IN EWIGHEID BLY U DIE LIG

HEER GEBORE VIR ONS

HEER GEBORE VIR ONS

BETHLEMSTER

BETHLEMSTER O WONDER LIG

HEERLIK LIEFLIKE GESIG

WYSE MANNE KOM VAN VER

BETHLEMSTER O LIEFLIKE STER

BETHLEMSTER O LIEFLIKE STER

BETHLEMSTER LIEFLIKE STER

LEIDSMAN NA JESUS

LIEFLIKE LIEFLIKE STER

BETHLEMSTER WIL OOK VIR MY

NA DIE JESUS KIND TOE LEI

WANT EK SOEK EN KOM VAN VER

BETHLEMSTER O LIEFLIKE STER

BETHLEMSTER O LIEFLIKE STER

BETHLEMSTER LIEFLIKE STER

LEIDSMAN NA JESUS

LIEFLIKE LIEFLIKE STER

1 comment:

  1. Thank you so much for these lyrics. We relocated to New Zealand and I long to get my friends together to sing Afrikaanse carols by candle light. Blessed Christmas.

    ReplyDelete

Evangelism Christian Blogs